Ugyen Wangchuck

Ugyen Wangchuck
1ste koning van Bhoetan
Bewind 17 Desember 190726 Augustus 1926
Voorganger Geen (monargie geskep)
Opvolger Jigme Wangchuck
Gade Ludrong Dolma
Rinchen Pelmo
Ngodrup Pemo
Tsundue Pema Lhamo
Koningshuis Wangchuck
Gebore (1862-06-11)11 Junie 1862
Gesterf 26 Augustus 1926 (op 64)
Vader Jigme Namgyal
Moeder Pema Choki

Ugyen Wangchuck (Dzongkha: ཨོ་རྒྱན་དབང་ཕྱུག, Wylie: o rgyan dbang phyug; 11 Junie 1862 – 26 Augustus 1926) was van 1907 tot 1926 die eerste koning van Bhoetan, of Druk Gyalpo ("Draakkoning"). In sy leeftyd het hy groot pogings aangewend om die land te verenig en die vertroue van sy volk te wen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy